Betrokkenheid van Gemeenskap

SAVF Huis Silversig bedank graag elke besigheid, kerk, individu, en instansie vir hulle ondersteuning en donasies – veral gedurende die COVID-19 tyd.

Julle elkeen is vir ons spesiaal en ons is dankbaar dat u ‘n betekenisvolle verskil aan die bejaardes se lewe gemaak het.

Baie dankie aan ons Diensbestuur wat gereeld projekte geloods het.

Kontak Ons